southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Die Rooi Leeu van Suidwes-Afrika in Theunissen, Free State for sale

Books

Beskrywing
Ons stel bekend die boek 'Die Rooi Leeu van Suidwes-afrika, geskryf deur Kallie du Preez, voormalige natuurbewaarder in die Etosha Nasionale Wildtuin te SWA, terrorstejagter, Wildboe en Harley-Davidson motorfiets restoureerder.
Die boek bevat baie om oor te lag, maar bring ook plek-plek 'n traan in die oog en maak mens ook soms kwaad.
Verdere besonderhede beskikbaar by: connie.dupreez@yahoo.com of Telnr. 072 021 2188

>> Click here to search for more - Books in Free State